Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het nog iets gesien in hierdie wêreld:Jy kan miskien vinnig hardloop,maar jy wen nie die resies nie,jy is miskien ’n goeie soldaat,maar jy wen nie die oorlog nie,jy het miskien wysheid,maar jy het niks kos nie,jy is miskien verstandig,maar jy word nie ryk nie,jy weet miskien baie dinge,maar niemand hou van jou nie.Die dinge wat met jou moet gebeur, sal gebeur wanneer dit die regte tyd is.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:11 in konteks