Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, ek het oor al hierdie dinge gedink en ek het gesien dat dit God is wat besluit oor mense wat reg lewe, Hy besluit oor wyse mense en oor die dinge wat hulle doen. Mense weet nie wat met hulle sal gebeur nie, hulle weet ook nie of God vir hulle liefde of haat sal stuur nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:1 in konteks