Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 8:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesê dit is die beste om die lewe te geniet. Die beste wat ’n mens in hierdie wêreld kan doen, is om te eet en te drink en dinge te geniet. ’n Mens kan dit doen terwyl hy hard werk in die lewe wat God vir hom in hierdie wêreld gee.

Lees volledige hoofstuk Prediker 8

Kyk Prediker 8:15 in konteks