Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 8:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is iets wat op die aarde gebeur wat nie is soos dit moet wees nie: Daar is mense wat reg lewe, maar dan gebeur daar met hulle dinge wat moet gebeur met mense wat verkeerd doen. En daar is mense wat verkeerd doen, maar dan gebeur daar met hulle dinge wat moet gebeur met mense wat reg lewe. Ek sê dit is ook nie soos dit moet wees nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 8

Kyk Prediker 8:14 in konteks