Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens het miskien 100 kinders en hy kan lank lewe, hy kan baie oud word, maar as hy nie genoeg kan geniet van die goeie dinge nie en as niemand hom begrawe nie, dan sê ek: ’n Kind wat doodgebore is, is gelukkiger as so ’n mens.

Lees volledige hoofstuk Prediker 6

Kyk Prediker 6:3 in konteks