Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Want wie weet wat goed is vir ’n mens terwyl hy lewe? Sy lewe beteken niks en dit gaan verby soos ’n skaduwee. Wie kan vir ’n mens sê wat in hierdie wêreld sal gebeur as hy self nie meer lewe nie? Niemand.

Lees volledige hoofstuk Prediker 6

Kyk Prediker 6:12 in konteks