Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 4:8 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand is miskien alleen en hy het ook nie kinders of broers nie, maar hy hou aan om hard te werk en hy is nooit tevrede met alles wat hy het nie. Hy sal later dink: Vir wie het ek so hard gewerk? Hoekom het ek self so min van alles gebruik?Ook dít is nie soos dit moet wees nie, dit is ’n baie slegte ding.

Lees volledige hoofstuk Prediker 4

Kyk Prediker 4:8 in konteks