Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 12:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. Jy moet dink aan God wat jou gemaak het, jy moet nóú aan Hom dink terwyl jy jonk is, voordat daar slegte dae kom en die jare kom wanneer jy sal sê: “Ek hou nie van hierdie tyd nie.”

2. Jy moet aan God dink voordat jy die son en die maanen die sterre nie meer goed kan sien nie,en voordat die lug vir jou altyd donker lyknadat dit gereën het.

3. Want daar sal dae kom wanneer jou hande begin beween jou bene krom worden jou tande nie meer die kos fyn kan kou nieomdat jy te min tande het,dae wanneer jou oë dof begin word,

4. en jy nie meer praat nie omdat jy nie goed kan hoor nie,en jy opstaan wanneer die voëltjies begin sing,maar jy kan hulle nie meer hoor nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 12