Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 12:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal dae kom wanneer jy bang is vir hoë plekkeen vir dinge wat in jou pad is.Daar sal ’n tyd kom wanneer jou hare wit issoos die blomme van ’n amandelboom,’n tyd wanneer jy sukkel om te loop,en daar niks is wat help om jou lus te maak vir seks nie,’n tyd wanneer jy sterf,en wanneer die mense wat oor jou moet rou,op die strate bymekaarkom.

Lees volledige hoofstuk Prediker 12

Kyk Prediker 12:5 in konteks