Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Obadja gewyswat sal gebeur.Die Here het gepraat oor die mensevan die land Edom,en dit is wat ons gehoor het.Dit was toe die volke vir mekaarboodskappe gestuur heten gesê het: “Julle moet gereedmaak,ons moet oorlog gaan maakteen die Edomiete!”

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:1 in konteks