Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:21 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die wolk van die aand tot die oggend daar gebly het en dan in die oggend opgegaan het, dan het die Israeliete verder gegaan, dit maak nie saak of dit in die dag of in die nag was nie. Wanneer die wolk opgaan, dan het hulle verder gegaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:21 in konteks