Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:20 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die wolk net ’n paar dae oor die tempel-tent gebly het, dan het die Israeliete in die kamp gebly. Hulle het in die kamp gebly wanneer die Here sê hulle moet bly, en hulle het verder gegaan wanneer die Here sê hulle moet gaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:20 in konteks