Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:24 Bybel vir Almal (ABA)

“Daar is ’n wet, en al die Leviete moet gehoorsaam wees aan die wet. Die wet sê dat elkeen wat 25 jaar oud of ouer is, die werk moet kom doen in die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn,

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:24 in konteks