Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:22 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die Leviete gekom om vir Aäron en sy seuns te werk in die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hulle het met die Leviete gedoen wat die Here vir Moses gesê het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:22 in konteks