Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete het hulleself gereinig en hulle klere gewas, en Aäron het hulle heen en weer laat beweeg om ’n beweeg-offer vir die Here te wees. Aäron het vir die Leviete versoening gedoen om hulle te reinig.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:21 in konteks