Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete moet dan hulle hande sit op die koppe van die bulle, en Aäron moet die bulle vir My offer, die een bul is ’n sonde-offer en die ander bul is ’n brand-offer. Hierdie offers is om versoening te doen vir die Leviete.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:12 in konteks