Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

dan mag hy nie wyn of sterk drank drink nie. Hy mag nie wyn of asyn of sterk drank drink nie. Hy mag ook nie druiwesap drink nie en hy mag nie druiwe eet nie, nie vars druiwe of rosyne nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:3 in konteks