Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ses van die stede wat julle vir die Leviete gee, moet asielstede wees. Iemand kan daarnatoe vlug wanneer hy iemand anders doodgemaak het. Saam met hierdie stede moet julle nog 42 ander stede vir hulle gee.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:6 in konteks