Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:30 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer iemand ’n ander mens doodmaak, en getuies sê hulle het dit gesien, dan moet die moordenaar sterf. Maar wanneer daar net een getuie is, dan mag die moordenaar nie sterf nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:30 in konteks