Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 33:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het op die vyftiende dag van die eerste maand van Raämses verder gegaan. Dit was die oggend ná die Paasfees. Die Here het hulle gelei, en al die Egiptenaars het gestaan en kyk toe hulle weggaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 33

Kyk Numeri 33:3 in konteks