Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 31:22-23 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet alles wat nie kan verbrand nie, in vuur reinig. Dit is die goud, silwer, brons, tin en lood. Daarna moet julle dit ook reinig met die water wat mense rein kan maak. Julle moet die dinge wat kan verbrand, met water reinig.

Lees volledige hoofstuk Numeri 31

Kyk Numeri 31:22-23 in konteks