Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 31:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die gevangenes en die goed wat hulle gevat het, na Moses en die priester Eleasar en na al die Israeliete toe gebring, hulle het dit gebring na die kamp wat in die Moab-vlakte naby die Jordaan-rivier oorkant die stad Jerigo was.

Lees volledige hoofstuk Numeri 31

Kyk Numeri 31:12 in konteks