Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Al die oudste seuns en al die eerste kleintjies van die mak diere is Myne. Dit is so van daardie dag af toe Ek die oudste seuns in Egipte laat sterf het. Ek het toe elke seun en elke dier wat eerste gebore is, aan My gewy, hulle is Myne, Ek is die Here.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:13 in konteks