Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 29:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Op die tiende dag van die sewende maand moet julle bymekaarkom en julle moet julleself aan die Here wy. Julle mag dan nie eet nie en julle mag nie julle werk doen wat julle altyd doen nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 29

Kyk Numeri 29:7 in konteks