Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 29:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet hierdie offers bring saam met die brand-offer op die Nuwemaan-fees en die koring-offer wat julle saam met die brand-offer moet bring. Dit is ook saam met die brand-offer wat julle elke dag moet bring en die koring-offer wat julle saam met die brand-offer moet bring, en saam met die drank-offers wat by al die offers moet wees. Julle moet dit doen soos die Here vir julle gesê het. Die offers ruik lekker vir die Here, dit is ’n vuur-offer vir Hom.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 29

Kyk Numeri 29:6 in konteks