Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 29:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet vir die Here ’n brand-offer bring wat lekker ruik vir Hom. Die brand-offer is: ’n bul, ’n skaap-ram en sewe jaaroud ram-lammers. Dit moet gesonde diere wees.

Lees volledige hoofstuk Numeri 29

Kyk Numeri 29:2 in konteks