Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:31 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet elke dag ’n brand-offer en ’n koring-offer bring. Saam met hierdie offers moet julle die offers bring om versoening te doen en ook die drank-offers wat julle saam met hierdie offers moet bring. Die diere wat jy offer, moet gesond wees.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:31 in konteks