Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:24 Bybel vir Almal (ABA)

en julle moet dit doen op elke dag van die sewe dae. Dit is ’n ete, ’n vuur-offer wat lekker ruik vir die Here. Julle moet dit offer saam met die brand-offer wat julle elke dag moet bring en die drank-offer wat julle saam met die brand-offer moet bring.

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:24 in konteks