Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:20 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook ’n koring-offer daarby gee. Julle moet van die beste meel gee wat julle met olyf-olie meng. Dit moet wees: drie tiendes van ’n efa meel saam met ’n bul, twee tiendes van ’n efa meel saam met die skaap-ram,

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:20 in konteks