Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het boodskappers gestuur en vir Bileam seun van Beor laat roep in die stad Petor, in die land Ammau naby die Eufraat-rivier. Hy het gesê die boodskappers moet vir Bileam sê: “Hier het ’n volk uit die land Egipte gekom. Hulle is baie, hulle is oral in die hele land en hulle woon nou hier naby ons.

Lees volledige hoofstuk Numeri 22

Kyk Numeri 22:5 in konteks