Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die donkie het gesien dat die Engel van die Here in die pad staan, en dat die Engel sy swaard in sy hand het. Die donkie draai toe uit die pad en gaan in die veld in, maar Bileam het die donkie geslaan om haar te laat terugdraai na die pad.

Lees volledige hoofstuk Numeri 22

Kyk Numeri 22:23 in konteks