Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:22 Bybel vir Almal (ABA)

Maar God het baie kwaad geword toe Bileam gaan. Die Engel van die Here het in die pad gaan staan om vir Bileam te stop. Bileam het op sy donkie gery, en sy twee slawe was by hom.

Lees volledige hoofstuk Numeri 22

Kyk Numeri 22:22 in konteks