Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:8 Bybel vir Almal (ABA)

“Neem Aäron se kierie en roep die volk bymekaar, jy en jou broer Aäron. Dan moet jy met die rots praat, hulle moet sien dat jy dit doen. Daar sal water uit die rots kom. Jy moet vir hulle die water uit die rots laat kom, sodat hulle en hulle diere kan drink.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:8 in konteks