Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:6 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en Aäron het weggegaan van die volk en hulle het gegaan na die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hulle het gaan lê met hulle gesigte teen die grond en hulle het gebid. Toe het hulle die lig gesien wat om die Koning, die Here, is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:6 in konteks