Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het vir hom gesê: “Ons sal op die pad bly, en as ons en ons diere van jou water drink, dan sal ons daarvoor betaal. Ons sal nie probleme maak nie, ons wil net deur jou land loop.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:19 in konteks