Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe sê die Here vir Moses en Aäron: “Julle het nie geglo dat Ek sal doen wat Ek gesê het nie. Julle het nie vir die Israeliete gewys dat Ek die heilige God is nie. Daarom sal julle nie hierdie volk bring in die land wat Ek vir hulle gee nie.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:12 in konteks