Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 2:25-31 Bybel vir Almal (ABA)

“Die vlag van die Dan-kamp moet noord van die tempel-tent staan. Die stamme wat hulle tente daar in groepe moet opslaan, is:“Dan wat 62 700 manne het,hulle leier is Agiëserseun van Ammi-Saddai,Aser wat 41 500 manne het,hulle leier is Pagiëlseun van Okran,Naftali wat 53 400 manne het,hulle leier is Agiraseun van Enan.“In die Dan-kamp is hulle almal saam 157 600 manne en hulle moet laaste gaan.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 2

Kyk Numeri 2:25-31 in konteks