Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 2:18-24 Bybel vir Almal (ABA)

“Die vlag van die Efraim-kamp moet wes van die tempel-tent staan. Die stamme wat hulle tente daar in groepe moet opslaan, is:“Efraim wat 40 500 manne het,hulle leier is Elisamaseun van Ammihud,Manasse wat 32 200 manne het,hulle leier is Gamliëlseun van Pedasur,Benjamin wat 35 400 manne het,hulle leier is Abidanseun van Gidoni.“In die Efraim-kamp is hulle almal saam 108 100 manne en hulle moet derde gaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 2

Kyk Numeri 2:18-24 in konteks