Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:32 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle die beste deel vir My gegee het, dan doen julle nie verkeerd wanneer julle die deel eet wat julle moet kry nie. Maar julle moenie die gewyde dinge wat die Israeliete offer, ontwy nie. As julle dit doen, dan sal julle sterf.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:32 in konteks