Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:15 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die Israeliete die oudste seun of die eerste kleintjie van ’n dier vir My bring, dan is dit joune. Maar jy moet elke oudste seun en elke eerste kleintjie van ’n onrein dier loskoop.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:15 in konteks