Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:11 Bybel vir Almal (ABA)

Elke beweeg-offer wat die Israeliete vir My gee, is ook joune. Ek gee dit vir jou en jou seuns en jou dogters saam met jou. Dit moet altyd so wees. Elkeen in jou huisgesin wat rein is, mag daarvan eet.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:11 in konteks