Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 14:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Egiptenaars sal praat met die mense wat in hierdie land woon. Hulle het gehoor dat U, die Here, by hierdie volk is en dat U self aan hulle verskyn. Hulle het gehoor dat U hulle in die dag lei met ’n wolk bokant hulle en in die nag met vuur.

Lees volledige hoofstuk Numeri 14

Kyk Numeri 14:14 in konteks