Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die hele vergadering het toe gesê hulle gaan vir Josua en Kaleb doodgooi met klippe. Maar toe sien al die Israeliete dat die Here, die Koning, by die tent is waar Hy aan die Israeliete verskyn.

Lees volledige hoofstuk Numeri 14

Kyk Numeri 14:10 in konteks