Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:26 Bybel vir Almal (ABA)

Twee manne, Eldad en Medad, het nie uitgegaan na die tent nie, hulle het in die kamp gebly. Hulle name was ook by die name van die 70 leiers. Toe die gees in hulle kom, het hulle daar in die kamp soos profete begin praat.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:26 in konteks