Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die Here in ’n wolk afgekom en Hy het met Moses gepraat. Die Here het van die gees geneem wat in Moses was, en Hy het dit in die 70 leiers gesit. En toe die gees in die 70 manne kom, het hulle soos profete gepraat. Maar hulle het dit net daardie een maal gedoen.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:25 in konteks