Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het weggegaan van die berg van die Here. Hulle het drie dae lank elke dag verder gegaan. Die verbondskis van die Here het drie dae voor hulle gegaan om ’n plek te kry waar hulle kon bly.

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:33 in konteks