Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:21 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die Kehat-familie gegaan en hulle het die gewyde dinge gedra. Die priesters het die tempel-tent op die nuwe kampplek opgeslaan voordat die Kehat-familie daar aangekom het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:21 in konteks