Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:10 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle wil feesvier op julle feesdae en op die eerste dag van die maand, dan moet julle die trompette blaas by julle brand-offers en julle ete-offers. Julle God sal dan aan julle dink. Ek is julle God die Here.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:10 in konteks