Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:38 Bybel vir Almal (ABA)

Al hierdie dinge het met ons gebeur. Daarom maak ons ’n ooreenkoms. Ons wil doen wat ons belowe en ons skryf dit neer. Ons sit seëls op die ooreenkoms en ons skryf die name van ons amptenare, ons Leviete en ons priesters daarop.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:38 in konteks