Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:32 Bybel vir Almal (ABA)

“En nou, ons God, almal is bang vir U, U wat die groot en sterk God is. U hou aan om te doen wat U in u verbond belowe het. U moet kyk hoe swaar ons gekry het. Ons konings, ons amptenare, ons priesters, ons profete, ons voorvaders, u hele volk het swaargekry, van die tyd van die konings van Assirië af tot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:32 in konteks